Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

(Download) "Dejavu & Destiny" by Flamingcrystal # eBook PDF Kindle ePub Free

Dejavu & Destiny

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Dejavu & Destiny
  • Author : Flamingcrystal
  • Release Date : January 24, 2016
  • Genre: Contemporary,Books,Romance,
  • Pages : * pages
  • Size : 821 KB

Description

Die Romantiese Weergawe bevat NIE erotika nie.
Geskik vir lesers wat daarvan hou om meer aan die verbeelding oor te laat en minder te bloos!
Wat presies het daardie noodlottige dag gebeur dat dit so ñ merkwaardige invloed op Miysis gehad het dat hy net eenvoudig nie kon aanbeweeg nie?
Daar word ñ skokkende geheim onthul.
Iemand haat haar so erg, iemand wat nie sal skroom om enige iets te doen om te verhoed dat sy ooit weer saam met die man sou wees wat haar hele hart en liggaam besit.
Dejavu en Destiny is ñ fantasie novel wat towerkuns, astrale teleportering, reïnkarnasie en minder skakerings van bloos bevat.
In Dejavu maak ons kennis met Angela wat haar gawes van telekinesis en astrale teleportering ontdek.
Hulle vind uit dat sy in haar vorige lewe Ishtar, die godin van liefde van Egipte was.
Uit nuuskierigheid gaan sy na Egipte en loop haar vas in Miysis haar sielsgenoot en minnaar uit haar vorige lewe.
Anubis verskyn op die toneel.
Hy herken die sleutel wat die onderwêreld kon oopsluit, wat aan ñ ketting rondom Angela se nek hang.
In Destiny maak ons kennis met Beryl wat in haar vorige lewe Angela was. Beryl word gebore met die steen van die wyses vasgeklem in haar handjie. Kort voor Beryl se geboorte ontdek Beryl se moeder ñ eienaardige sleutel in ñ antieke winkeltjie.
Sou Beryl ooit geluk kon vind?
Sou sy weer die man ontmoet wat haar so opreg in haar vorige lewe liefgehad het?
Sou die noodlot hulle uitmekaar hou?
•Dejavu bevat onder andere: Leila die smeulende, wulpse vrou. Die onbeskaamde, sletterige Monica. Iets anders as kos op die tafel. Hy het GROOT planne met haar. Sy is bang vir haar huweliksnag. Liefde by die oase. Liefde op die perd se rug. Die gedroogte wit roos.
ñ Skokkende geheim word onthul…
•Destiny bevat onder andere: Die seksuele opkikkermiddel in die bredie. Die humeurige vroue slaner. Die albatros om sy nek. Dit voel asof haar hart wil breek. Die karnival en die Grinch.
Al wat sy wou hê was liefde…


Free PDF Books "Dejavu & Destiny" Online ePub Kindle